Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
  • Page:
  • 1

TOPIC:

Cape Rebels in Ashton district 18 hours 34 minutes ago #100046

My oupa grootjie Gabriel Lourens Mathys Kriel geb 1872 woonagtig Klaasvoogds naby Ashton in Wes Kaap het volgens my tante n Cape Rebel gewees. Hy het n winkeltjie gehad op die plaas en terwyl die kakies die voordeur bewaak het, het hy proviand aan die ander Cape Rebels by die agtervenster uitgesmokkel. Hy is gevang en na St Helena weggevoer. Ek wil graag hierdie storie bevestig?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Cape Rebels in Ashton district 17 hours 13 minutes ago #100047

  • Elmarie
  • Elmarie's Avatar
  • Offline
  • Senior Member
  • Senior Member
  • Posts: 1040
  • Thank you received: 1094
Hello Anneke

Stuur vir my 'n epos na [email protected] en ek sal vir jou inligting stuur. Ek het vinnig gekyk maar dit lyk nie of daar so 'n persoon aangeteken is as 'n rebel tydens die ABO nie.

Elmarie
Elmarie Malherbe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

  • Page:
  • 1
Moderators: djb
Time to create page: 0.225 seconds
Powered by Kunena Forum